Share on

NEW EARNINGS THRESHOLD AS FROM 1 JULY 2014

In Labour News, Private by Jan Truter8 Comments

The earnings threshold will increase to R 205 433.30 per year with effect from 1 July 2014. This has favourable implications for employees that previously earned in excess of the threshold, but will fall under the threshold as from 1 July 2014.

Sorry, but this information is available to subscribers only. If you are a subscriber, please log in to access this page. If you would like to subscribe, please Register here or visit Subscriber benefits for more information.

Restricted Content Login

Register Today!

Please visit our register page to contact us and get signed up.

Register

Comments

  1. Ek is n brandweerman en werk n 56 uur werk week oor n 3 week siklus 24 uur soft else. Die werkgewer het besluit om my nie meer nagskoftoelaag te betaal nie omdat ek bo kant die threshold verdien.Die ooreenkoms op basiese diensvoorwaardes sluit my uit maar die werkgewer verwag van my om nagskof te werk sonder om met my te onderhandel oor enige betaling of tyd af soos die ooreenkoms betaal.Die werkgewer het ook nie n nagwerk policy nie.Hoe maak ek om betaling te kry vir nagskof gewerk.

    1. Author

      AnTwoord aan John: Afhangende van hoe dit bewoord is, kan u kan die werkgewer waarskynlik gebonde hou aan die ooreenkoms wat aanvanklik gesluit is. Ek stel voor dat u regsadvies inwin.

  2. I am above the threshold and my fixed term contract termination notification letter dated 12 December 2014 which ended 31 January 2015 apply to the new labour act.

    1. Author

      Reply to Colleen: If you earn above the threshold, all the principles that applied in the past in respect of fixed term contracts would still apply after the implementation to of the amendments to the Labour Relations Act.

    1. Author

      Reply to Gcinumuzi: The earnings threshold applies to all employees, including shift workers

  3. Goeie dag,

    Wil net hoor wat my regte is. Het laasjaar 1 Okt begin werk as bestuurderes by n gaste huis, het begin met n salaris van R8500p.m maar die eienaar het nie belasting afgetrek nie. Begin Jan gee hy my n kontrak om te se ek is vasgestel, maar begin maart die jaar word my salaris in 2 gedeel omdat hy begin belasting aftrek, een helfte is my salaris ander is oortyd. Intussen werk ek ook meer as n jaar en werk elke naweek en vakansie dae, kry net 2 dae n mnd af, en is op stand by 24/7. Het nie eers jaarlikse verlof gekry nie. Wil asb weet wat my regte is sou ek bedank.

    Dankie
    Amor

    1. Author

      Antwoord aan Amor: Die feitelstel klink baie kompleks. Ons stel voor dat u ‘n afspraak met ‘n kundige in arbeidsreg reel sodat u behoorlik geadviseer kan word. Alternatiewelik kan u die Departement van Arbeid nader indien u nie onkostes wil aangaan nie.

Leave a Comment